Philippine Airlines (PAL), tot 1970 bekend as Philippine Air Lines, is die vlagdraer van die Filippyne.[7] Die lugredery, met sy hoofkwartier by die PNB Finansiële Sentrum in Pasay, is in 1941 gestig en is die eerste en oudste kommersiële lugredery in Asië.[8][9][10]
Die lugredery se belangrikste vlugbedrywighede is by Ninoy Aquino Internasionale Lughawe in Metro Manila geleë. Sy filiaal PAL Express bedryf hoofsaaklik streekroetes terwyl PAL beide binnelandse (Cebu, Davao, General Santos, Kalibo, Laoag, Manila en Zamboanga) en internasionale roetes bedryf.[11][12]
↑ 1,01,1Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named patco30
↑Donoso, Isaac (2013). "Sociolingüística histórica del español en Filipinas" [Historical sociolinguistics of Spanish in the Philippines]. In Donoso, Isaac (red.). Historia cultural de la lengua española en Filipinas: ayer y hoy [Cultural history of the Spanish language in the Philippines: then and now] (in Spaans). Madrid: Editorial Verbum. p. 341. ISBN9788479628130 – via Google Books.